March 6, 2024

Calf Club Criteria

Dankie vir jou belangstelling in ons Kalf Klub. Ons sien uit om jou te verwelkom.

Kalf Klub

Dankie vir jou belangstelling in ons Kalf Klub. Ons sien uit om jou te verwelkom.
Let wel: Om te kwalifiseer vir die Kalf Klub-gelukstrekking moet jy ten minste 100 kalwers aan Sparta verkoop in die tydperk 1 Januarie – 31 Desember 2024.
Kalwers moet direk aan Sparta verkoop word deur een van ons vee-aankopers. Geen agente nie. Sien die advertensie of ons webwerf www.sparta.co.za vir kontakbesonderhede.
Hier volg die kriteria vir kalwers wat aan Sparta verkoop word en vir jou om vir die gelukstrekking te kwalifiseer:

  • Gesonde vleisras kalwers
  • Sparta koop nie die volgende kalwers aan nie:
    • Enige suiwelrasse
    • Nguni-kalwers
    • Boran-kalwers
    • Afrikaner-kalwers
    • Tuli-kalwers
    • Dexter-kalwers
  • Kalwers moenie enige sigbare tekens toon van besmetlike en aansteeklike siektes of uitwendige parasiete nie
  • Kalwers moenie mank loop of enige gebrek hê nie
  • Kalwers moet minstens 160kg weeg
  • Albei ore moet intak wees
  • Brandmerke moet verkieslik nie op die kruis- of boudarea aangebring wees nie
  • Sparta koop GEEN kalwers aan wat ’n FMG-inenting ontvang het nie
  • Verkopers moet die volgende verklaar:
    • Inplantings, indien van toepassing
    • Alle behandelings wat die kalwers vir uitwendige en inwendige parasiete ontvang het
    • Of die kalwers gekastreer is of nie
    • Enige inentings wat die kalwers toegedien is
    • Die kalwers se ouderdom in maande, waar moontlik
    • Of die kalwers gereedgemaak (preconditioned) of afgerond (backgrounded) is
    • Dat die kalwers op geen stadium enige diereprodukte gevoer is nie

 


 

Thank you for your interest in our Calf Club. We look forward to welcoming you.

Please note: To qualify for the Calf Club Lucky Draw competition, you will need to sell at least 100 calves to Sparta during the period 1 January 31 December 2024.

Calves must be sold directly to Sparta through one of our cattle buyers. No agents. See the advert or our website: www.sparta.co.za for contact details.

Below are the criteria for calves being sold to Sparta and for you to qualify for the lucky draw.

  • Healthy beef breed calves
  • Please do not send:
    • Any dairy breeds
    • Nguni calves
    • Boran calves
    • Afrikaner calves
    • Tuli calves
    • Dexter calves
  • All calves must be free of visible infectious and contagious diseases and free of visible external parasites
  • Please do not send calves that are lame/cripple or with any deformities
  • Calves must weigh more than 160kg
  • Both ears must be intact
  • Branding marks should preferably not be on the rump or buttock area
  • NO FMD vaccinated animals are to be sent to Sparta
  • Sellers must declare the following:
    • Implants, if applicable
    • All treatments that calves have received for external and internal parasites
    • Whether cattle have been castrated or not
    • Any vaccines that have been administered to the calves
    • The age of the calves in months, where possible
    • Whether calves have been preconditioned or backgrounded
    • That no animal products were fed to calves at any stage
Share

Recommended for you

July 6, 2022
November 8, 2021
November 26, 2021