Kalf Klub 2026

Kalf Klub Staan boonop ‘n kans om gesogte pryse te wen deur 100 of meer kalwers direk aan Sparta te verkoop. Let wel: Deur jou beeste direk aan ons te verkoop, het jy nie net toegang tot inligting wat noodsaaklik is vir jou onderneming nie, maar jy word ook outomaties ingeskryf vir ‘n gelukkige trekking […]

Calf Club Criteria

Kalf Klub Dankie vir jou belangstelling in ons Kalf Klub. Ons sien uit om jou te verwelkom. Let wel: Om te kwalifiseer vir die Kalf Klub-gelukstrekking moet jy ten minste 100 kalwers aan Sparta verkoop in die tydperk 1 Januarie – 31 Desember 2024. Kalwers moet direk aan Sparta verkoop word deur een van ons […]

Elektroniese Identifikasie (eID)

As een van die eerste voerkrale in Suid-Afrika wat die gebruik van elektroniese identifikasie (eID) geïmplimenteer het, is Sparta ‘n leier op die gebied van plaas-tot-verbruiker-naspeurbaarheid van beesvleis in ons land. Sparta se wêreldklas-naspeurbaarheidstelsel is ‘n integrale deel van hul ISO-sertifisering en word regdeur hul vertikaal geïntrigeerde besigheid gebruik. Aangesien dit hulle toelaat om rekord […]