Kalf Klub 2025

Kalf Klub Staan boonop ‘n kans om gesogte pryse te wen deur 100 of meer kalwers direk aan Sparta te verkoop. Let wel: Deur jou beeste direk aan ons te verkoop, het jy nie net toegang tot inligting wat noodsaaklik is vir jou onderneming nie, maar jy word ook outomaties ingeskryf vir ‘n gelukkige trekking […]